Welkom by MuziKidz

Skryf in vir MuziKidz

Ouer se besonderhede:
Inskrywing besonderhede
Bepalings en voorwaardes

MuziKidz aanlyn program beloop R150 per maand per gesin. Gelde is vooruitbetaalbaar teen die 4de van elke maand. Bewys van betaling kan gestuur word aan info@muzikidz.co.za met die ouer se naam en van as verwysing.

Ek vrywaar hiermee MuziKidz, die eienaar en sy onderwysers van enige aanspreeklikheid vir verlies, skade of besering van enige aard tydens die klasse.

Stay informed! Visit the SA Department of Health’s website for COVID-19 updates: www.sacoronavirus.co.za